• Is nogsteeds opsoek na iemand wat my kan help om die kinders skole toe te vervoer en terug teen vergoeding.
  • Naweek– en Vakansieouers:

     

    • Fransisca (16jr) oud, oulike dogter wat altyd vriendelik en behulpsaam is, soek baie aandag en liefde maar hou ook daarvan om goed vir ander te doen.
    • Shawn (13) en Angelo (15), twee boeties, baie oulike seuns wat geen probleme gee nie. Sou hulle graag by dieselfde mense wou plaas.

Kontak my by 083 696 8600 / 012 644-2524
Of per e-pos theresag@ki-deo.co.za