Ons benodig dringend iemand wat vir Fransisca (17jr) kan neem vir die tydperk 26 Desember 2013 tot 4 Januarie 2014. Sy is ’n baie oulike dogter wat graag help en hou van gesels en om ander te bederf. Kontak my asb vir die nodige aansoekvorms indien jy sou belangstel!

Benodig ook persone wat bereid sal wees om vir Monigue te sponser met ‘n vliegtuig of buskaar- tjie Kaap toe en terug. Indien daar meer as een persoon is, kan die kostes verdeel word deur bv die een persoon betaal haar kostes af Kaap toe en die ander persoon terug Centurion toe.

Kontak my by 083 696 8600 / 012 644-2524 Of per e-pos theresag@ki-deo.co.za