Benodigdhede:

Help met maandelikse kruideniersware

  • Suiker
  • Kitspappe
  • Rys
  • Afdrooglappe
  • Skuursponsies
  • Tissues
  • Waslappies vir kombuis
  • Chutney
  • Mayonaise
  • Sweet Chilliesous
  • Speserye:  Hoender, Barbeque, Gemende kruie
  • Tamatiepuree
  • 2-Minute Noodles
  • Swart sakke
  • Waspoeier (Mac of Sunlight 2-in-1)
  • Stasoft
  • Handy Andy
  • Domestos
  • Jeyes Fluid
  • Mr Muscle (4-in-1)
  • Sunlight Liquid
  • Jik
  • Koekies
  • Lekkers
  • Bully Beef

Vars groente en vrugte
Tuinstel vir buite (soek iets soos wat jy by Dros kry)
Glase
Skryfbehoeftes
Plante vir die tuin
Arbeidsterapeut
Fisioterapeut
Tandarts
Swemhandoeke
Swembroeke
Somersklere
Matrasse

Projekte wat ons wil aanpak:

Boma bou
Boomhuis bou in groot boom